Klipbaberng d isvgtwir vghta.oეფ
Klipbaber | |
---|---|
Bewaringstatus
| |
Veilig (IUCN 3.1) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota
|
Koninkryk: | Animalia
|
Filum: | Chordata
|
Subfilum: | Vertebrata (Cuvier, 1812)
|
Infraphylum: | Gnathostomata
|
Superclass: | Osteichthyes (Huxley, 1880)
|
Klas: | Actinopterygii
|
Subklas: | Neopterygii
|
Infraclass: | Teleostei
|
Superorde: | Ostariophysi
|
Orde: | Siluriformes
|
Familie: | Austroglanididae
|
Genus: | Austroglanis (Skelton, Risch & de Vos, 1984)[1]
|
Spesie: | A. sclateri
|
Binomiale naam | |
Austroglanis sclateri (Boulenger, 1901)[2][3]
| |
Sinonieme | |
|
Die Klipbaber (Austroglanis sclateri) is 'n varswatervis wat in die Oranje- en Vaalrivier-stelsels voorkom. In Engels staan die vis bekend as Rock catfish.
Inhoud
- 1 Voorkoms
- 2 Habitat
- 3 Sien ook
- 4 Verwysings
- 5 Eksterne skakel
Voorkoms[wysig | wysig bron]
Die vis is olyfbruin van kleur en word tot 300 mm lank.
Habitat[wysig | wysig bron]
Die vis verkies om in 'n rotsagtige omgewing te leef in vloeiende riviere met stroomversnellings. Hulle vreet ongewerweldes, veral insekte.
Sien ook[wysig | wysig bron]
- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Verwysings[wysig | wysig bron]
- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
- ↑ Skelton, P. H., L. Risch & L. de Vos, 1984. On the generic identity of the Gephyroglanis catfishes from southern Africa (Pisces, Siluroidei, Bagridae). Rev. Zool. Afr. v. 98 (núm. 2): 337-372.
- ↑ BioLib (en)
- ↑ Boulenger, G. A., 1901. Description of a new silurid fish of the genus Gephyroglanis, from South Africa. Ann. S. Afr. Mus. v. 2 (pt 7): 227-228, Pl. 13.
- ↑ Catalogue of Life (en)
Eksterne skakel[wysig | wysig bron]
- http://fishbase.org/summary/Austroglanis-sclateri.html